N

Pompjoggie en veiligheidsbeamptes keer verdagtes aan

 
Maroela Pompjoggie en veiligheidsbeamptes keer verdagtes aan
Die polisie in Port Elizabeth het Maandag ʼn privaat veiligheidsmaatskappy en ʼn werknemer van ʼn vulstasie geloof vir hul bystand in die inhegtenisneming van twee vermeende rowers. Nuus (24-06-2019)
Oorspronklike artikel - Maroela