N

Suide van Bloem kan naweek sonder water sit

 
Netwerk24 Suide van Bloem kan naweek sonder water sit
Inwoners in die suide van Bloemfontein gaan die soveelste keer gebuk onder ’n waterkrisis nadat nog ’n watertoevoerpyp Vrydag net voor 13:00 op die R702-pad sowat 30 km van Dewetsdorp af gebars het. Nuus (21-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24