N

SA wil Thailand taai klap gee in Spanje

 
Netwerk24 SA wil Thailand taai klap gee in Spanje
Die Suid-Afrikaanse vrouehokkiespan hoop om met ’n klinkende oorwinning oor Thailand reeds Saterdag sy plek in die halfeindronde van die FIH-eindtoernooi in Spanje te bespreek. Sport (21-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24