N

Grobler se band met ’n heilige wat met diere praat

 
Netwerk24 Grobler se band met ’n heilige wat met diere praat
Die illustreerder Piet Grobler gesels oor sy nuwe prenteboek waarvan hy ’n kopie aan die pous geskenk het, sy nuwe lewe in Portugal en die invloed al dan nie van ’n prenteboek met Laetitia Pople. Vermaak (20-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24