N

Hanks kuier by Kaapse kleuter in Londense hospitaal

 
Netwerk24 Hanks kuier by Kaapse kleuter in Londense hospitaal
’n Jong Suid-Afrikanertjie in ’n hospitaal in Londen kon skaars haar oë en ore glo toe Tom Hanks, die stem agter Woody van die rolprent Toy Story daar instap en met haar kom gesels. Nuus (19-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24