N

Rower skiet 2 paramedici wat in lokval gelei is

 
Netwerk24 Rower skiet 2 paramedici wat in lokval gelei is
Twee paramedici is Woensdag omstreeks 03:00 in die Amatikwe-gebied naby Inanda in die noorde van Durban gewond nadat hulle in ’n lokval gelei is. Nuus (19-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24