N

Man wat vermeende grypdief skiet, bots al voorheen met gereg

 
Netwerk24 Man wat vermeende grypdief skiet, bots al voorheen met gereg
’n Man wat Dinsdag van poging tot moord aangekla is nadat hy Maandagoggend na bewering ’n vermeende grypdief in Kimberley se stadskern geskiet het, sal eers Woensdag hoor of sy borgtogaansoek … Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24