N

Wingerdboer ‘3 keer met 2 wapens geskiet’

 
Netwerk24 Wingerdboer ‘3 keer met 2 wapens geskiet’
Die wingerdboer Stefan Smit (62) is op Sondag 2 Junie drie keer deur twee van sy aanvallers met twee verskillende kaliber vuurwapens geskiet, het Netwerk24 gesaghebbend verneem. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24