N

Ouers eis R4,4 m. ná babaseun voet verloor

 
Netwerk24 Ouers eis R4,4 m. ná babaseun voet verloor
’n Egpaar eis R4,4 miljoen in die hooggeregshof in Bloemfontein nadat hul babaseuntjie se linkervoet 13 dae ná sy geboorte in ’n private hospitaal in Bloemfontein afgesit is. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24