N

Perth gee R4 m. vir badkamer by gewilde blou boothuis

 
Netwerk24 Perth gee R4 m. vir badkamer by gewilde blou boothuis
Altesame A$400 000 (nagenoeg R4,1 miljoen), is wat die plaaslike owerhede in Perth gaan bestee aan toiletgeriewe om sake meer gemaklik te maak vir mense wat ’n blou boothut op die Swanrivier besoek. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24