N

Student op trein met mes gesteek, vrees vir haar lewe

 
Netwerk24 Student op trein met mes gesteek, vrees vir haar lewe
’n Student van Kuilsrivier is in die Netcare Kuilsrivier-hospitaal opgeneem nadat sy op ’n trein wat haar van die kampus af huis toe sou neem, aangeval en beroof is. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24