N

Veiligheidsplan in Wynlandstreek dringend hersien

 
Netwerk24 Veiligheidsplan in Wynlandstreek dringend hersien
Die Wes-Kaapse polisie gaan sy landelike veiligheidsplan dringend hersien ná die onlangse vlaag plaasaanvalle in veral die Wynlandstreek, sê lt.genl. Khombinkosi Jula, Wes-Kaapse polisiehoof. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24