N

Momberg skop herrie op in hof, regspan bedank

 
Netwerk24 Momberg skop herrie op in hof, regspan bedank
Vicki Momberg, veroordeelde rassis, het Dinsdagoggend in die hooggeregshof in Johannesburg met die begin van haar hofaansoek om teen haar vonnis van twee jaar tronkstraf weer ’n herrie veroorsaak. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24