N

Inwoners hulpeloos toe brand wonings verswelg

 
Netwerk24 Inwoners hulpeloos toe brand wonings verswelg
Sowat 70 inwoners van ’n informele nedersetting in Walmer in Port Elizabeth moes Maandag omstreeks 03:00 hulpeloos toekyk hoe ’n verwoestende brand meer as 23 hutte in puin lê. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24