N

Wye voorkoms van kinderhuwelike vererger ellende – VN

 
Netwerk24 Wye voorkoms van kinderhuwelike vererger ellende – VN
Sowat 115 miljoen seuns en mans oor die wêreld heen is as kinders getroud. Uit dié getal is een uit vyf kinders oftewel 23 miljoen kinders getroud voordat hulle 15 jaar oud was. Nuus (11-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24