N

Ná 10 jaar is Barty die koningin van Parys

 
Netwerk24 Ná 10 jaar is Barty die koningin van Parys
Ashleigh Barty het tien jaar gelede haar eerste besoek aan Parys met ’n passie gehaat, maar Sondagoggend in die Franse hoofstad het sy as die koningin van Roland Garros wakker geword. Sport (09-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24