N

Mothibi-waagstuk lewer Comrades-triomf op

 
Netwerk24 Mothibi-waagstuk lewer Comrades-triomf op
Danksy ’n kans wat hy gewaag teen die moordende Polly Shortts uit, het die 34-jarige Edward Mothibi Sondag daarin geslaag om Bongmusa Mthembu se Comrades-aanslag te knak. Sport (09-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24