N

‘Swart talent’ groot bate vir SA rugby, sê Plumtree

 
Netwerk24 ‘Swart talent’ groot bate vir SA rugby, sê Plumtree
Dit is skrikwekkend om te dink hoe goed Suid-Afrikaanse rugby kan word as die swart talent ten volle ontwikkel, sê John Plumtree, die eertydse Haai-speler en -afrigter, wat deesdae die Hurricanes in … Sport (09-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24