N

Lerena moenie in ‘Joshua-slaggat’ trap nie

 
Netwerk24 Lerena moenie in ‘Joshua-slaggat’ trap nie
Anthony Joshua se verrassende nederlaag verlede naweek teen Andy Ruiz was ’n tydige wekroep vir Kevin Lerena voor sy geveg dié naweek teen die relatief onbekende Tsjeg Vasil Ducar. Sport (05-06-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24