N

Crusaders ontken homofobiese voorval in Kaap

 
Netwerk24 Crusaders ontken homofobiese voorval in Kaap
Die Crusaders ontken dat drie van hul spelers Saterdag in ’n onderonsie by ’n kitskosrestaurant in Kaapstad gay mans gespot en homofobiese uitlatings gemaak het. Sport (20-05-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24