N

Molefe het glo eiehandig kontrak tot R54 mjd. verhoog

 
Netwerk24 Molefe het glo eiehandig kontrak tot R54 mjd. verhoog
Brian Molefe, voormalige Transnet-hoof, het eiehandig ’n kontrak vir die verkryging van lokomotiewe van R38 miljard tot R54 miljard verhoog sonder om Transnet-kundiges daaroor te raadpleeg. Politiek (15-05-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24