N

Baasbrein agter Bfn-toelaebedrog bly agter tralies

 
Netwerk24 Baasbrein agter Bfn-toelaebedrog bly agter tralies
Die vermeende Bloemfonteinse baasbrein agter ’n beweerde bedrogspul met maatskaplike toelaes bly vir eers in aanhouding nadat sy Woensdag borgtog geweier is. Nuus (15-05-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24