N

Verdagte by nog 'n saak betrokke

 
Netwerk24 Verdagte by nog 'n saak betrokke
Die man wat Dinsdag op ’n aanklag van moord op ’n branderplankryer in Simonstad in die hof verskyn het, is ook gewikkel in ’n ander saak waar hy van roof met verswarende omstandighede beskuldig word. Nuus (15-05-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24