N

Jacinda Ardern ‘verstaan nie Amerika nie’

 
Netwerk24 Jacinda Ardern ‘verstaan nie Amerika nie’
Sy kan nie verstaan waarom Amerika nog nie strenger wapenwette het ná al die groot skietvoorvalle wat hulle al gehad het nie, sê Jacinda Ardern, premier van Nieu-Seeland. Nuus (15-05-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24