N

Grace Mugabe slaan huiswerker glo dat bloed loop

 
Netwerk24 Grace Mugabe slaan huiswerker glo dat bloed loop
Grace Mugabe, vrou van oudpres. Robert Mugabe, is weer in verband met ’n aanrandingsaak in die nuus nadat sy glo ’n huiswerker geslaan het dat die bloed loop. Nuus (15-05-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24