N

R175 m. om ampswonings op te knap

 
Maroela R175 m. om ampswonings op te knap
Die minister van openbare werke het bekend gemaak dat R175 miljoen spandeer gaan word om ministers en LP’s se ampswonings op te knap. Nuus (15-04-2019)
Oorspronklike artikel - Maroela