N

Toeriste se stoomrit ontspoor tydelik in Vrystaat

 
Netwerk24 Toeriste se stoomrit ontspoor tydelik in Vrystaat
’n Stoomtrein met sowat 50 buitelandse stoomtrein-geesdriftiges aan boord was Saterdag en Sondagoggend tussen Ficksburg en Bloemfontein gestrand gelaat nadat hul toer tydelik deur Transnet gestaak is. Nuus (14-04-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24