N

Lorrie ry beampte op renbaan raak

 
Netwerk24 Lorrie ry beampte op renbaan raak
’n Baanbeampte van die Boshof Oval-renbaan is in die hoësorgeenheid van ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat hy Saterdag in ’n fratsongeluk op die baan deur ’n watervragmotor raakgery is. Nuus (14-04-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24