N

Oop kragkabels soos die ‘byt van ’n slang’ - Mazzone

 
Netwerk24 Oop kragkabels soos die ‘byt van ’n slang’ - Mazzone
’n Oopgebreekte substasie met honderde onwettige kragverbindings het volgens die gemeenskap reeds tot die skokdood van drie mense, verskeie honde en die afbrand van minstens 12 plakkershutte gelei. Nuus (14-04-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24