N

Meisie, seun vas vir moord op medeleerling

 
Netwerk24 Meisie, seun vas vir moord op medeleerling
’n 17-jarige meisie en ’n 18-jarige seun is op Mokopane, Limpopo, vir moord in hegtenis geneem nadat die lyk van ’n medeleerling op ’n stortingsterrein op die dorp gevind is. Nuus (14-04-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24