N

Walvishaai spoel uit in Kampsbaai

 
Netwerk24 Walvishaai spoel uit in Kampsbaai
’n Walvishaai het Saterdagmiddag op die strand by Kampsbaai in Kaapstad uitgespoel en het kort daarna gevrek. Reëlings word nou getref om die karkas te verwyder. Nuus (13-04-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24