N

36 lig beseer toe bus van pad afry

 
Netwerk24 36 lig beseer toe bus van pad afry
36 mense is na klinieke en hospitale gebring vir behandeling nadat ’n bus Saterdag van die pad af gery het in die Umzinyathi-gebied in Inanda, noord van Durban. Nuus (13-04-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24