N

JP sê dis tyd dat hy gesin eerste stel

 
Netwerk24 JP sê dis tyd dat hy gesin eerste stel
Met sy skoueroperasie en in die lang tyd wat hy nie op die veld was nie, het JP Duminy genoeg kans gehad om oor sy eendagkrieketloopbaan te besin. En daarom het hy tot die besef gekom dat dit tyd is … Sport (17-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24