N

ANC sê WhatsApp oor ‘komende oorlog’ is ligsinnig

 
Netwerk24 ANC sê WhatsApp oor ‘komende oorlog’ is ligsinnig
’n WhatsApp-stemboodskap wat beweer dat die Mei-verkiesing nie gaan plaasvind nie, maar dat ’n “oorlog” in plaas daarvan beplan word, is “ligsinnig en ongegrond”, het die ANC gesê. Politiek (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24