N

Metro kry interdik teen klopse-organisasie

 
Netwerk24 Metro kry interdik teen klopse-organisasie
’n Finale interdik is aan die Kaapstad-metroraad toegestaan teen ’n klopse-organisasie wat byeenkomste op die raad se eiendom gehou het sonder om vooraf toestemming daarvoor te verkry. Nuus (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24