N

Kaptein se boodskap toe vliegtuig vir baba terugdraai

 
Netwerk24 Kaptein se boodskap toe vliegtuig vir baba terugdraai
Die opname van 'n kaptein van Saudi Arabian Airlines (Saudia) wat vra om terug te draai kort na opstyging omdat 'n ma haar baba op die lughawe vergeet het, het 'n sosiale media-treffer geword. Nuus (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24