N

Sutherland neem afskeid van ‘sy leeu’

 
Netwerk24 Sutherland neem afskeid van ‘sy leeu’
Die dorpie Sutherland in die Noord-Kaap het Donderdag afskeid geneem van “sy leeu”, Mufasa, wat Woensdag op ’n plaas in die gebied gevang en in die polisieselle op die dorp oornag het. Nuus (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24