N

Polisielid in ongemerkte motor gekaap

 
Netwerk24 Polisielid in ongemerkte motor gekaap
Die polisie in Botshabelo buite Bloemfontein ondersoek ’n saak van motorkaping nadat ’n ongemerkte polisiemotor gekaap is waarin een van hul kollegas gery het. Nuus (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24