N

Roger en Rafa rol voort in Indian Wells

 
Netwerk24 Roger en Rafa rol voort in Indian Wells
Roger Federer en Rafael Nadal is steeds op koers om mekaar in die halfeindronde van die BNP Paribas Ope in Indian Wells, Kalifornië te pak, nadat albei gemaklike seges in die vierde ronde behaal het. Sport (Do 12:20)
Oorspronklike artikel - Netwerk24