N

Waarheid oor Maddie McCann sal nog uit, sê polisielid

 
Netwerk24 Waarheid oor Maddie McCann sal nog uit, sê polisielid
’n Hooggeplaaste Britse polisielid sê hy glo die geheimsinnige verdwyning van die driejarige Maddie (Madeleine) McCann sal nog in sy leeftyd opgelos word. Nuus (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24