N

Familie rou oor 3 geslagte wat in vliegramp sterf

 
Netwerk24 Familie rou oor 3 geslagte wat in vliegramp sterf
’n Kanadese ouma, oupa, hul dogter en haar man, asook húl twee dogters is dood toe Ethiopian Airlines se vlug ET 302 Sondag neergestort het. Nuus (14-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24