N

Arts wonder oor bees-middel in Chiliboy se bloed

 
Netwerk24 Arts wonder oor bees-middel in Chiliboy se bloed
’n Sportdokter sê dis ’n raaisel hoe ’n groeihormoon wat gewoonlik vir beeste ingespuit word, in Chiliboy Ralepelle, wat self erken hy “sny vleis uit sy dieet”, se bloed gevind kon word. Sport (13-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24