N

Rina Hugo se nuwe bankie in Blouberg vir haar 70ste

 
Netwerk24 Rina Hugo se nuwe bankie in Blouberg vir haar 70ste
Die sangeres Rina Hugo is Woensdag 70 jaar oud, en sy het ’n baie kosbare geskenk ontvang – een waarvoor sy so gou as moontlik na Bloubergstrand wil reis. Sy het met AJ Opperman gesels. Vermaak (13-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24