N

Hewige sikloon gaan Mosambiek teister

 
Netwerk24 Hewige sikloon gaan Mosambiek teister
Die hewige tropiese sikloon Idai is tans oor die noordelike dele van die Mosambiek-kanaal en sal na verwagting oor die volgende paar dae stadig suidwes na dele van Mosambiek beweeg. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24