N

Boer (66) het nog nooit sulke hael beleef nie

 
Netwerk24 Boer (66) het nog nooit sulke hael beleef nie
’n Ongekende erge haelstorm het die Montagu-distrik Maandagaand getref en motors vol duike geslaan, sonpanele en geute flenters gelos en ook op plase buite die dorp vrugte en groente stukkend geslaan. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24