N

Nog VS-amptenare in hof op korrupsieklag van R4,6 m.

 
Netwerk24 Nog VS-amptenare in hof op korrupsieklag van R4,6 m.
Nog twee senior amptenare van die Maluti-A-Phofung-munisipaliteit (Harrismith, Kestell en Phuthaditjhaba) in die Vrystaat is aangekeer vir bedrog en korrupsie waarby R4,6 miljoen betrokke is. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24