N

Man wat meisie 'koop' moet nuwe prokureur kry

 
Netwerk24 Man wat meisie 'koop' moet nuwe prokureur kry
Die 61-jarige man wat na bewering ’n 16-jarige meisie gedwing het om met hom te trou, nadat die meisie se oom haar glo aan hom verkoop het, gaan ’n ander prokureur moet kry om hom te verdedig. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24