N

‘Skaapdief’ se lyk in boom gevind

 
Netwerk24 ‘Skaapdief’ se lyk in boom gevind
Die ontbinde lyk van ’n vermeende skaapdief is Maandag gevind op ’n plaas net buite Stutterheim in die Oos-Kaap waar hy glo verlede maand vermis geraak het. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24