N

Djihadis lewenslank tronk toe ná hy 4 in museum skiet

 
Netwerk24 Djihadis lewenslank tronk toe ná hy 4 in museum skiet
’n Vegter van die Islamitiese Staat (Isis) wat uit Sirië teruggekeer het na Europa, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis nadat hy vier mense in die Joodse Museum in Brussel doodgeskiet het. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24