N

Ondersoek gedoen oor skarlakenkoors in Limpopo

 
Netwerk24 Ondersoek gedoen oor skarlakenkoors in Limpopo
Amptenare van die departement van gesondheid en die departement van onderwys in Limpopo doen ’n ondersoek om vas te stel hoe wydverspreid die uitbreking van skarlakenkoors in die provinsie is. Nuus (12-03-2019)
Oorspronklike artikel - Netwerk24